Die Hoërskool Langenhoven
Hoërskool Langenhoven hoofdogter is genooi na die Afrikaanse Sinergieforum
Hoërskool Langenhoven is besonder trots op ons hoofmeisie, Kim Cloete, wat ’n gesogte uitnodiging ontvang het om deel te neem aan ’n paneelgesprek tydens ...

