Laerskool Bosveld Primary het 13 boogskuts in die provinsialespan
ADVERTISEMENT
Laerskool Bosveld Primary se boogskiet leerders het die 5de Augustus in Vaalwater gaan deelneem om ‘n plek in die provinsiale span te kry. Die uitslae het gekom en ons is trots om te se dat 13 van ons leerders die provinsiale span behaal het. Baie geluk aan die volgende leerders wat die senior span behaal het:
- Jandré Kleinhans
- Muzi Sibanda
Baie geluk aan die volgende leerders wat die junior span behaal het:
- Muhluri Rikhotso
- Henco du Plessis
- Christi Fuls
- MS Erasmus
- Helena Buhrmann
- Tyler Marquez
- Thapelo Maphoto
- Francois Breytenbach
- Hanro Kay
- Talitha van der Schyff
- Marinel van der Walt
Ons is trots op ons bossie skuts.










