Somerset-Wes Laerskool leerderraad vir 2022
ADVERTISEMENT
Somerset-Wes Laerskool leerderraad vir 2022, baie geluk aan al die leerders wat verkies is om as leier vir die skool op te tree voorspoed vir die termyn wat jul dien.

Agter van links na regs: Canaan Eksteen (Head Boy); Lois Essien; Robyn September ( Head Girl); Larne Arendse; Andrea Williams; Taygen Koopman; Mogamad Boltman. Middel van links na regs: Chaeli Wright; Hagan Chikosi; Hazron Williams (Deputy Head Boy); Mabeba Ramashapa; Gomolemo Mnguni; Connor Smith; Olivia Sass.
Voor van links na regs: Relebohile Molibeli; Cassidy Arendse ( Deputy Head Girl); Evan Jacobs; Donelle Theunissen; Lara Matthews; Lakeisha Dudley









