Hoërskool Ermelo-netbaldogters gekies vir MPU-spanne
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-netbalspanne:
- o.15: Tharina Viljoen
- o.16: Hayley van der Walt
- o.17: Zinhle Mkonza
Baie sterkte vir die uitdagende, maar lekker reis wat vir julle voorlê.










