Hoërskool Bredasdorp verwelkom nuwe VRL-lede
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Bredasdorp leerders Lakeasha Mc Dillon en Amanda Gouws, beide gr 11, wat tot die VRL verkies is nadat daar twee vakatures ontstaan het. Ons glo dat hierdie belangrike taak nie net vir hulle ‘n eer sal wees nie, maar dat dit ook vir hul ‘n leerskool sal wees.

Lakeasha Mc Dillon en Amanda Gouws









