Twee en drielinge van Laerskool Goudkop
ADVERTISEMENT
Indien julle dalk gewonder het of julle dubbel of trippel sien weet net dat julle nie verkeerd kyk nie. Laerskool Goudkop spog in 2022 met drie pare tweelinge, en ‘n drieling. Baie welkom by Laerskool Goudkop
Vlnr: Agter : Chloé, Jean-Louis en Catherine Rheeder Voor : Nijanca en Lihaney Mostert, Aiden en Dylan Hayes, Lyla en Leah Hill










