Hoërskool Zwartkop verwelkom nuwe onnies
ADVERTISEMENT
Die nuwe skooljaar skop nie net met splinternuwe graad 8 leerders af by Hoërskool Zwartkop nie, maar daar is ook ’n paar nuwe gesigte op die personeelkorps. Zwarrieland verwelkom die volgende onderwysers:
- Aaron Riekert (student-onderwyser), Morné van As (student-onderwyser)
- Pieter de Villiers (Meganies)
- Karla Elfeldt (Toerisme en Geskiedenis)
- Bianca Greyling (Engels)
- Karen van Staden (Engels)
- Chrizaan Barnard (student-onderwyser)
- Anye Grobbelaar (student-onderwyser)
- Cilmari Geldenhuys (Wiskunde Geletterdheid).
Mag julle elke oomblik op Zwarriebodem geniet.
Agter vlnr: Aaron Riekert, Morné van As en Pieter de Villiers. Middel vlnr: Karla Elfeldt, Bianca Greyling and Karen van Staden.
Voor vlnr: Chrizaan Barnard, Anye Grobbelaar en Cilmari Geldenhuys.










