Laerskool Randhart Netbal skitter by die BPMS se Fast 5-toernooi
ADVERTISEMENT
BPMS se Fast 5-toernooi was beslis “fast”. Die Laerskool Randhart o. 12A-span eindig 2de en die o. 11A-span het uitmuntende netbal teen ouer spanne gespeel. Baie geluk, dogters.











