ADVERTISEMENT
Laerskool Kenmare spog met Jamie Kruger wat verkies is tot die o/12 Gauteng Netbalspan. Baie geluk Jamie en alle voorspoed en sterkte met die toernooie wat voorlê.