Hoërskool DF Malan o.19A-netbaldogters in ekstase oor hul komende voorwedstryd
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan o.19A-netbaldogters is op pad na die CTICC om op die wêreldbekerbaan ‘n voorwedstryd te speel! Ons speel om 16:00! Ons is ongelooflik dankbaar vir hierdie voorreg!! Geniet elke oomblik, dames!












