Laer Volkskool tennisspelers het ‘n uitstekende dag op die tennisbane
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 11 April 2025, het Laer Volkskool se eerste tennisspanne na Burgersdorp gereis. Dit was ‘n fees om deur die pragtige Karoo te ry en boonop tennis te kon speel op ‘n heerlike, windstil dag!
Uitslae:
Dogters:
– Enkels: 21 – 21
– Dubbels: 14 – 7
Seuns:
– Enkels: 33 – 9
– Dubbels: 14 – 7
Gemeng:
– 30 – 12
Laer Volkskool oorwin met ‘n totaal van 112 – 56! Baie geluk aan al die spelers met ‘n uitstekende dag op die bane!










