Laerskool Truida Kestell tennisspelers word gekies vir die Laerskool Vrystaatspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell tennisspelers wat gekies is vir die Laerskool Vrystaatspan!
- Bester Grimbeek o.10 B-Span
- Zené Barends Reserwe
- Lance Kriek o.12 B-Span
- Janko Visser Reserwe
- Janus Odendaal Reserwe
- Rianza Boshoff
- John Boshoff o.12 A-Span
- Lizé Viljoen o.12 B-Span
- Meiha Barends o.12 A-Span
- Linzi Botha o.12 A-Span
- Ben Rheeder Reserwe
- Fouché Vermeulen Reserwe
- Le Roux Wigget Reserwe
Voor: Bester Grimbeek; Zené Barends; Lance Kriek;Janko Visser; Janus Odendaal Agter(L-R): Rianza Boshoff; John Boshoff; Lizé Viljoen; Meiha Barends; Linzi Botha; Ben Rheeder Reserwe; Fouché Vermeulen Reserwe Afwesig: Le Roux Wigget Reserwe










