Laerskool Oranje-Noord tennisspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan drie leerders van Laerskool Oranje-Noord wat in Kimberley deelgeneem het aan die TSA MINI.
- Joani en Phillipa het saam hulle dubbels gewen
- Phillipa eindig eerste
- Noah Walker het ook deelgeneem en baie ervaring op gedoen










