Spelkampioene maak Laerskool Truida Kestell trots
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerlinge van Laerskool Truida Kestell wat deurgedring het om aan die WOW Spelfees-streekuitdunne deel te neem, wat op 5 Augustus 2026 by Jordania plaasvind.
Hierdie prestasie getuig van hul harde werk, deursettingsvermoë en uitstekende taalvaardighede. Om tot hierdie vlak van die kompetisie deur te dring, vereis deeglike voorbereiding en ‘n passie vir die Afrikaanse taal.
Agter (L-R): Anika Ferreira; Hayley Bartleman; Fumane Montsitsi; Lian Symington; Lesego Khotha;
Lana Kloppers; Chloe Osler; Simé Scheepers; Oarabile Khotha; Juan Mynhardt;
Ayva de Bruin; Lindokuhle Molakane; Aahil Cassim; Janco Swanepoel; Tahlia Bekker; Melinke Nezar
Voor (L-R): Stef vd Berg; EM Scheepers; Nina Kilian; Cay-Lynn Lamprecht; Katrien Le Roux; La-Shay Schoeman;
Kara Nichol; D’Niel Pienaar; Anke vd Berg; Quinette Aspeling; Elizabeth v Staden; Beekay Mamabolo;
Liam Taljaard; Barend Human;
Afwesig: Ches Burls; Nhlanhla Nkutha
Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat hierdie mylpaal bereik het en wens hulle alle sterkte toe vir die volgende rondte. Mag julle die geleentheid geniet, waardevolle ervaring opdoen en julle skool met trots verteenwoordig










