Laerskool Hugo Rust Klue Karate-Duo gaan van krag tot krag
ADVERTISEMENT
Die Klue Karate-Duo van Laerskool Hugo Rust gaan van krag tot krag. Luka Klue (11) en Zita Klue ( het uitstekend gevaar by die Western Cape Provincials.
Luka Klue
- Long Weapons
- Short Weapons
Zita Klue
- Kumite
- Kata
Julle maak ons baie trots.
![]()










