Laerskool Hugo Rust slimkoppe skitter by die A+ Students Maths Regional Champs
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust is baie trots op ons vier Wiskunde slimkoppe wat uitstekend gevaar het by die “A+ STUDENTS MATHS REGIONAL CHAMPIONSHIP.”
- Viljé Visser – GOUD
- Esmé-Helen Visser – GOUD
- Luka Klue – SILWER
- Zita Klue – GOUD
Viljé en Esmé-Helen Visser is ook as die kampioene van hulle onderskeie ouderdomsgroepe aangewys.
![]()










