Hoërskool Framesby onderwysers verkies tot verskeie posisies in die OP -rugbyspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan mnre Bosch, De Villiers, Ittershagen-Strauss en Aspeling wat die volgende posisies in die verskeie OP-rugbyspanne gekies is.
Mnr. P Bosch Voorsitter OP-Hoërskole
Mnr. NR. De Villiers OP 0.17-Afrigter
Mnr. E Ittershagen -Strauss OP 0.18-Akademiespan Spanbestuurder
Mnr. K Aspeling OP 0.18-Akademiespan Agterlyn Afrigter













