Netbal prestasie vir Laerskool Swartkop
ADVERTISEMENT
Laerskool Swartkop is trots op elke leerder wat so hard woeker met die talente wat vir hulle gegee is op die netbalbaan. Gabby Ramalefane, Gr.6, is deur na die Interdistrik Netbalproewe.

Gabby Ramalefane









