Laerskool Truida Kestell leerders presteer by die Top 6 atletiek byeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kestell Top 6 atlete gedurende die Vrystaat byeenkoms.
Eerste Plekke:
- S11 Ben Rheeder – Hoogspring
- D12 Mieke Boshoff – Diskus
- S12 Johnathan Matthew- 1200m
Tweede Plekke:
- S11 John Boshoff – 1200m
Derde Plekke
- D11 Mia Rautenbach – Gewigstoot
- S10 Lukie Odendaal – 1200m
Vyfde Plekke:
- S13 Bruwer Oosthuizen- Spiesgooi
- S12 Ali Zietsman – Hoogspring
Sesde Plekke:
- D12 Lienke Bartleman – 75m Hekkies
- S10 Fouche Vermeulen – Hoogspring
- D10 Cay-Lynn Lamprecht- Hoogspring
- D11 Lizé Viljoen- Verspring
- D13 Lana Meyer – 1500m Stap
Voor van Links na Regs: Cay-Lynn Lamprecht, Ben Rheeder, Ali Zietsman, Fouche Vermeulen, John Boshoff. Agter van Links na Regs: Lizé Viljoen, Lukie Odendaal, Bruwer Oosthuizen, Lienke Bartleman, Mieke Boshoff, Mia Rautenbach, Lana Meyer, Johnathan Matthew










