Laerskool Gericke leerder vaar pragtig in motorsportresies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Janu Groenewald van Laerskool Gericke wat pragtig presteer het tydens ‘n motorsportresies gedurende die naweek van 5 Mei. Ten spyte daarvan dat hy teen bestuurders van 14 tot 17 jaar deelgeneem het, het hy steeds ‘n derde plek met albei sy motors behaal!










