Laerskool Oranje-Noord leerders presteer by hul eerste offroad wedren
ADVERTISEMENT
Die Kalahari Dirt Riders Klub het hul eerste offroad wedren vir die jaar gehad op Bakenrant Kakamas.’n Heerlike koel perfekte dag! Vir baie mense lyk hierdie wedrenne na pret, maar dis ‘n sport wat baie inspanning en geweldige uithouvermoë veg asook ‘n hoë fiksheidsvlak. Laerskool Oranje-Noord is ongelooflik trots op hierdie kinders en wil graag ander ook aanmoedig om hierdie sport te beoefen.
Hiermee die uitslae van die kinders wie almal podium behaal het.
65CC-klas
- 1ste Ben Riley
- 2de Pieter Hanekom
- 3de Willem du Toit
85CC-klas
- 2de Divan Heyns














