HS Overberg renjaer gekroon as die 2021 Junior Development klas kampioen
ADVERTISEMENT
Anuschka Maritz, Gr. 12C in Hoërskool Overberg is Vrydagaand, 4 Februarie gekroon as die 2021 Junior Development klas kampioen by Cape Agulhas Raceway (Bredasdorp). Baie geluk, Anuschka! Jy maak die Ovies baie trots.











