Hoërskool Swartland Go-kart ryer ry sy opponente onder die stof
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland leerder Eudrich Huysamen het Saterdag by Zone 7 deelgeneem aan die 300cc mod klas Go-kart-wedrenne en ‘n algehele eerste plek vir die dag behaal. Baie geluk, Eudrich, jy ry jou opponente letterlik onder die stof!













