Laerskool Gericke leerder het aan dié seisoen se finaal by CHD Killarney deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Gericke leerder Janu Groenewald het aan dié seisoen se finaal by CHD Killarney deelgeneem. Hy het ‘n 1ste plek behaal en is ook as junior drywer van die dag aangewys.










