Hoërskool Overkruin se netbal presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overkruin is as algehele wenners in die Jubilee-B liga aangewys. Dankie vir elke netbalspeelster en afrigter se harde werk. Overkruin spog tot met D spanne in sommige ouderdomme.
![]()