Hoërskool Despatch o.15 Fast5 netbalspan presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Die o.15 Fast5 netbalspan van Hoërskool Despatch het 3 en 4 Oktober aan die Collegiate Sports Festival deelgeneem. Hulle eindig algeheel 4de.
Ons is baie trots op julle!
netba









