Laerskool Baillie Park Noordwes prestasies
ADVERTISEMENT
Laerskool Baillie Park Noordwes prestasies:
Noordwes Netbal
Baie geluk aan die ons leerders wat verkies is tot die onderskeite Noordwes netbalspanne.
![]()
Noordwes XCM Kampioenskappe
Sewe leerders van Laerskool Baillie Park se fietsryspan het uitstekende podium plekke behaal by die Noordwes XCM Kampioenskappe wat by Lekwena Wildlife Estate, die 1 Mei 2022 plaasgevind het. Die ryers het ‘n afstand van 20 km gery. Nippers (Ouderdom 8-10jaar):
Seuns:
- 1ste plek: Henrey Jacobs
- 2de plek: Cobus Oosthuisen
Meisies:
- 2de plek: Grizelda Janse van Rensburg
- 3de plek: Zandri Janse van Rensburg
Sprogs (Ouderdom 11-12 jaar)
Seuns:
- 1ste plek: Ignu Cordier
- 2de plek: Jason Gouws
- 3de plek: Divan du Preez
Links van voor: Grizelda Janse van Rensburg, Ignu Cordier, Zandri Janse van Rensburg
Links van agter: Henrey Jacobs, Cobus Oosthuizen, Jason Gouws, Divan du Preez
Tennis
Ons tennisspelers het Noord -Wes verteenwoordig teen Gauteng-Noord in Pretoria en Klerksdorp. Hulle is:
- 0.14 Marissa de Wet (NW
- 0.12 Christiaan de Wet en Keila Tromp
- 0.10 Xandre Barron
Geluk met julle puik tennis Baillies!










