Laerskool Durbanville o.12A netbalspan kry goue medalje
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville se o.12A-span het die afgelope naweek die goue medalje in hul WP-liga verower.
van links na regs
Mev. Delani van der Westhuizen (afrigter), Charné Fourie, Ingrid Enslin, Jana Mostert, Linné Retief, Helani Jansen van Vuuren, Liebe Engelbrecht, Me. Monét van Zyl (afrigter), Carlien du Plessis.










