Lucas Meyer Primêre Skool Uitblinkers
ADVERTISEMENT
Lucas Meyer Primêre Skool Uitblinkers.
Netbal
Die volgende dogters is vir die Zululandstreekspan gekies.
o.13 – Zani Wagner en Leandri Grobler
![]()
0.12 – Denise van Wyk, Ivoné Lombard en Mienke Oosthuizen
![]()
Hokkie
Die volgende dogters is vir die Zululandstreekspan gekies.
o.13 – Kayleigh Swart, Chris-Marie Barnard, Elaumé Barnard, Mishke de Bruyn en Elaine Barnard
0.12 – Julieann Potgieter, Lise Terblanche, Mignon Theron en Tianey Schutte










