Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Matriekuitslae 2021
ADVERTISEMENT
Affies se matrieks van 2021 het rede om te spring… Hulle uitslae is uitstekend. Hier is die feite:
2021-MATRIEKUITSLAE. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se 249 matrieks behaal weereens ‘n 100%-slaagsyfer (36 jaar agtereenvolgens). 249 Matrieks slaag met ‘n groepgemiddeld van 77,03%
Hulle behaal 850 A-simbole (3,41 per leerling), plus 15 Alpha Wiskunde en 1 Addisionele Wiskunde
98,8% slaag met graadvrystelling 13 leerlinge slaag met ‘n gemiddeld bo 90% waaronder daar vyf is wat matriek afsluit met ‘n 95% of hoër gemiddeld. Carla Ferreira slaag met 8 A’s 31 dogters behaal 7 A’s en 14 slaag met 6 A’s
Top Tien
- 95,43 Junika Peasley
- 95,14 Emilia Janse van Rensburg
- 95,14 Nicole Sutton
- 94,71 Carla Ferreira
- 94,57 Joané Hartman
- 93,86 Lindy Grobbelaar
- 93,43 Rachel de Jager
- 93.14 Tiamy Slavick
- 92,71 Suné van Aswegen
- 92,29 Mieke Snyman
- 92,14 Tineke Wilcocks
Ook bo 90% 91,57 Nina Louw en 90,71 René Geyser










