Grey Kollege Primêr karateka presteer
ADVERTISEMENT
Grey Kollege Primêr leerder Robert Rijkheer het deelgeneem aan die jaarlikse Shoto Champs karate kompetisie in Bloemfontein. Hy het die volgende plekke behaal:
- Kata Ope Afdeling – Goud
- Super Kata – Goud
- Kata seuns 12-13 jaar – Goud
- Kihon Kumite – Silwer
- Span Kata – Silwer
- Span Kunite – silwer










