Destinatus Privaatskool karateka druk haar stempel af
ADVERTISEMENT
Destinatus Privaatskool karateka Peyton het haar stempel afgedruk by ’n plaaslike toernooi tussen twee dojos, waar sy in die o.9-kategorie meegeding het! Met slegs twee maande se karate-opleiding en in haar heel eerste toernooi, het sy ’n indrukwekkende vertoning gelewer – een geveg gewen en alles gegee in die volgende. Hou aan skitter, Peyton!
![]()









