Destinatus Privaatskool hou konsert
ADVERTISEMENT
Destinatus Privaatskool hou konsert. Hierdie unieke vertoning het die klassieke Disney-atmosfeer saamgebring met die ongelooflike talente van Destinatus-leerders en -personeel, wat ‘n vertoning geskep het wat ‘n groot sukses was en terdeë geniet was deur almal wat dit bygewoon het. Die kinders, ouers en gehoor was bekoor deur die ervaring, wat dit ‘n onvergeetlike gebeurtenis vir almal gemaak het. Dankie vir almal se ondersteuning en entoesiasme wat hierdie konsert n sukses gemaak het!















