AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Ermelo groentjies laat gemeenskap weer in verwondering

Hoërskool Ermelo groentjies laat gemeenskap weer in verwondering

By Andreneza Damonse
25th March 2024
454
0

ADVERTISEMENT


Share:

Op Maandag, 18 Maart, het die gróót tradisie van die jaarlikse Ermelo Hoërskool-groentjies plaasgevind.Die kompetisie tussen Huis Veltman, Nelstehuis en Huis Adriani het in goeie gees plaasgevind, ten spyte van die liefde en toewyding van elke leerder vir hul afsonderlike huis. Dit is die graad 12’s se verantwoordelikheid om in ’n week se tyd vir die graad 8’s ’n konsert te skryf en af te rig, dekor te bou, kostuums te maak, danse uit te werk en af te rig, klank en beligting te hanteer en ’n suksesvolle produksie op die planke te bring.

Die temas word aan die graad 12’s gegee waarvolgens hul die konsert moet skryf. Hierdie jaar se temas was: toegewydheid, advertensie vir skakel tot ketting, ’n nuusberig, Dricus du Plessis + Po (Kung Fu Panda) = 110% en ’n graad 8-groepdans. Daarmee saam is die huise se graad 9 tot 11’s deel van die huisdans, onder leiding van die verskeie huise se dirigente. Hierdie groepe beeld elk ’n self verkose tema uit en die optogte en danse sorg altyd vir hope opwinding.

Die uitslae is as volg:

Algehele wenners: Huis Veltman

  • Beste konsert: Huis Veltman
  • Beste huisdans:  Nestehuis
  • Beste dirigente inkoms: Nelstehuis
  • Beste hulpdirigente: Huis Veltman
  • Tema beste uitgebeeld (Skakel tot ketting): Huis Veltman
  • Beste advertensie: Huis Veltman
  • Beste kostuums: Nelstehuis
  • Beste dekor: Nelstehuis
  • Beste groentjiesdans in konsert: Huis Veltman
  • Beste humor in storie: Huis Veltman
  • Beste nuusberig: Huis Veltman
  • Beste storieverteller: Huis Veltman
  • Beste akteur: Johanco Griesel  (Huis Veltman)
  • Beste aktrise: Julie Uys (Nelstehuis)
  • Beste gebruik van verrassingselement: Huis Adriani
  • Meriete Toekenning: Connor Erasmus (Huis Veltman)

Baie geluk aan elke huis met hul kreatiewe konserte, danse en dirigente. Die moeite, harde werk en toewyding wat elkeen ingesit het, getuig van ware Errie-gees.

Adriani se dirigente as “Disney Villains”

Nelstehuis se dirigente as “Brandweer”

Huis Veltman se dirigente as “Boksvegters”

Al die huise se dirigente

(vlnr): Anathi Mtawali, Michelle van der Merwe en Anele Dladla (Adriani)

Kaeleigh Botes, Zanneske de Beer, Marchelle de Beer, Imvelo Mathebula (Adriani)

Werné Engelbrecht (Adriani

Ineke Theron, Marchelle de Beer en Michelle van der Merwe (Adriani)

Connor Erasmus (Huis Veltman)

Keagan Low (agter) en Trompie van den Heever (voor) (Huis Veltman)

vlnr): Floors Boshoff, Janu van Biljon, Deandré Diedericks (Huis Veltman)

Hardus Lourens (Huis Veltman)

(vlnr): Julie Uys, Carla Burgers, Lindy Lombard, Kara McKenzie (Nelstehuis)

Carla Burgers, Lindy Lombard, Kara McKenzie en Julie Uys (Nelstehuis)

Lané Coetzer en Lizé van der Merwe (Nelstehuis)

Liané Cilliers, Kelly Gericke (Nelstehuis)

 

 

 

TagsKonsert
Previous Article

Wat ‘n groot voorreg om 17 Laerskool ...

Next Article

Curro Langebaan Hoofleiers vir 2024

Share:

Related articles More from author

  • Breede ValleyLaerskool WynlandRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Wynland konsert neem gehoor op ‘n wêreldtoer

    24th October 2022
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaGeformeerde Skool Dirk PostmaPTA EastRegional News

    Gereformeerde Skool Dirk Postma hou konsert

    5th August 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase konsert

    6th November 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase Konsert

    6th November 2022
    By Andreneza Damonse
  • BloemfonteinFichardtpark Primêre SkoolFree StateRegional News

    Fichardtpark Primêre Skool bring hoop

    10th October 2025
    By Charl Paulse
  • Destinatus Private SchoolNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Destinatus Privaatskool hou konsert

    18th November 2024
    By Karien Frans

  • HighveldHoërskool KruinparkMpumalangaRegional News

    Laerskool Kruinpark seuns word gekies vir die Gert Sibande Krieket Streekspan

  • Danville Park Girls High SchoolDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    On the AWSUM couch with Danville Park Girls’ High School’s Head Girl for 2022

  • Curro Salt RockDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    Curro Salt Rock talented learner attended the Drama Workshop

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us