Wat ‘n groot voorreg om 17 Laerskool Saamtrek-atlete by die S.A. Kampioenskappe te sien
ADVERTISEMENT
Wat ‘n groot voorreg om 17 Laerskool Saamtrek-atlete by die S.A. Kampioenskappe te sien! Hulle neem vandag en more in 24 items aan die S.A. Kampioenskappe te Polokwane deel. Laerskool Saamtrek is trots op elke atleet en ons hou styf duim vas!
U kan die atletiek volg op die skakel: Supersport Schools:

























