Laerskool Kruinpark seuns word gekies vir die Gert Sibande Krieket Streekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Kruinpark seuns wat gekies is vir die Gert Sibande Krieket Streekspan. Ons is baie trots op julle, hou Kruinpark se naam hoog!
0.12:
Adrian van Zyl
Emmanuel Mashego
Iwan Scholtz
Jaque Els
Morné Engelbrecht
0.13:
Sipho Mashego
Wiandré Swart
Baie geluk aan Mnr. Alec Swart wat gekies is as die Gert Sibande 0.13 Krieket Streekspan Afrigter! Welgedaan!

















