Hoërskool Punt Skaakspelers presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Punt Skaakspelers presteer. Baie geluk aan Reuben Daniels, Keanu Daniels, Raynier Claassen, B Jay Kiewiet en Gebhard de Lange wat 2de plek behaal het by die Topskole in Knysna! Voorwaar voortreflik!
![]()










