ADVERTISEMENT
Die volgende Britsies is ingesluit in die Noordwes Luiperdspan wat die provinsie gaan verteenwoordig. Dis ‘n puik prestasie.
Agter: Rokang Oletile 0/13 van links.Berto Grobler 0/12 Divan Bruwer 0/12 en Tshimologo Rampudi O/12