Laerskool Louis Leipoldt landloopatletemaak deel uit van die AGN-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons volgende landloopatlete van Laerskool Louis Leipoldt wat deel uitmaak van die AGN-span. Hulle gaan deelneem aan die SA’s.
- 0.9 Lea Bonnema
- 0.13 Chanene Barnard
- 0.12 Anje Fowler
- 0.13 Lee-Hané Mienie
- 0.8 Francois Pienaar
- 0.11 Erich Horn
- 0.12 Arno Bester
- 0.13 Mattias Kielblock
- 0.12 Rykers van Rooyen
- 0.11 Hercu Maree










