Laerskool Bredasdorp leerder het deelgeneem aan die SANESA se Nasionale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Johannè leerders van Laerskool Bredasdorp het 9-10 Augustus aan die SANESA(South African National Equistrian Schools Association) se Nasionale Kampioenskappe in Parys deelgeneem.
Sy het n eerste plek in Vlak 7 Laerskool(Hoogste vlak) performance gekry en daarmee n goue medalje verwerf, sy het ook in Vlak 7 Laerskool Equitation n derde plek verwerf.










