Laerskool Truida Kestell Wesgrow reeks uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kestell 0.9A rugbyspan wat onoorwonne was gedurende die Wesgrow reeks!

Voor (l-r): Janus Odendaal; Christiaan du Plessis; Akim Ackeer; Kobus Wessels; Andries van Rooyen; Jamahl Olivier; Lebouf du Plessis; Lesego Khota; Bester Grimbreek; Omolemo Radebe Agter (l-r): Le Roux Wigget; Louis Becker; Janru Roux; Matt Silcock; Francois du Plessis; Gideon du Plessis; Barend Human; JF Naudé; Liam Fisher; Adi Maritz; Timothy Orsmond
Baie geluk aan die 0.9C rugbyspan wat onoorwonne was gedurende die Wesgrow reeks!

Voor (l-r): Tristan van Niekerk; Jayden Kantsi; Emwee Pretorius; Jordan Jatiem; Janko Visser; Josh Vermaak; Martyn Snyman Agter (l-r): Adriaan van Niekerk; Daniel Labuschagne; Logan Kock; Darius van Tonder; Edrich Geldenhuys; Janco Brooks; Ohan Boshoff; Sias Scheepers; Ebert Wagenaar; Katleho Bhele
Baie geluk aan die 0.11A span wat onoorwonne tydens die die Sentrale Wesgrow Sportreeks!

Voor (l-r): Hanzé Niemann; Karli van Zyl Agter (l-r): Lizé Viljoen; Meiha Barends; Mia Rautenbach; Kgalalelo Mabizela; Linzi Botha; Karabo Enwere
Baie geluk aan die 0.9A span wat onoorwonne tydens die die Sentrale Wesgrow Sportreeks!

Voor (l-r): Ayanda Lephoto; Anouk Bredenkamp Agter (l-r): Addison Breeds; Mia Theron; Meré Du Plessis; Rianza Boshoff; Cloë Osler; Ezelke Haasbroek
TBM Reeks Baie geluk aan al die 0.13 netbalspan ligawenners in die TBM-streek gekroon is!

Voor (l-r): Zuan-Nick Kruger; Zoey Bester Agter (l-r): Marietjie Jv Rensburg; Megan Kritzinger; Kaylee Lodewyk; Me Joanine Bekker; Aerin de Witt; Alissa Pretorius; Mieke Voigt









