7 Leerlinge het Laer Volkskool by die geslote SBSU-toernooi in Graaff-Reinet verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Op Saterdag 10 Mei 2025 het 7 leerlinge Laer Volkskool by die geslote SBSU-toernooi in Graaff-Reinet verteenwoordig. Die volgende leerlinge het op uitnodiging deelgeneem:
- Margite van der Merwe
- Zandrich Cornelius
- Zandri Hauptfleisch
- Burger Slabbert
- Milla Mac Leod
- Jurian Retief
- Marizé Retief
- Jurian behaal ‘n 3de plek vir seuns o.12
- Marizé behaal ‘n 2de plek vir dogters o.10.
Baie geluk aan al hierdie spelers. Julle is tops!










