Twee Hoërskool Bloemfontein matrikulante presteer
ADVERTISEMENT
Twee van Hoërskool Bloemfontein se leerders, Veliswa Black en Jordan Goodman, is as finaliste in die Top 14 van Volksblad Matrikulant van die Jaar kompetisie aangewys. Hulle neem van 4 – 6 Oktober aan die finale rondte deel. Ons is sommer baie trots op hulle.










