Hoërskool Strand Hoofleiers vir 2023
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Strand se Hoofleiers vir 2023. Die inhuldingseremonie van die VRL- en Arenderaad vir 2023 het op 21 September plaasgevind. Die nuwe hoofleiers is ook tydens hierdie geleentheid aangekondig. Die hoofleiers vir 2023 is:
- Onderhoofdogter: Amelia Lewies
- Onderhoofseun: Fabio September
- Hoofdogter: Daniëlle Meyer
- Hoofseun: JD le Roux
Baie geluk aan hierdie leerders!

JD Le Roux

Amelia Lewies

Danielle Meyer

Fabio September









