Hoërskool Upington se nuwe Hoofleiers vir 2026 aangewys
ADVERTISEMENT
Hoërskool Upington se nuwe hoofleiers is aangewys, en hulle is ongelooflik trots op hierdie vier buitengewone Uppies!
- Willie Strauss – Ondervoorsitter
- Karel du Plessis – Voorsitter
- Lida Louw – Voorsitster
- Tessa Ludik – Ondervoorsitster
Baie geluk! Julle staan as ware voorbeeld van leierskap, waardes en Uppie-gees.










