Hoër Volkskool kondig hoofleiers en onderhoofleiers vir die termyn 2024/2025 aan
ADVERTISEMENT
Met die afgelope prysuitdeling van Hoër Volkskool, is die volgende leerlingraadslede as hoofleiers aangekondig: Sare Viljoen – hoofdogter, Rikus Kleyn – Hoofseun, Chris de Wet – Onderhoofseun en Anna-May Hayes – onderhoofdogter. Ons is baie trots op hierdie leiers en glo dat hul ‘n baie suksesvolle termyn sal hê.










