Hoërskool Ben Viljoen presteer in Sekhukhune
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ben Viljoen is ‘n parallelmediumskool in die hartjie van die Loskopvallei. Tydens 2021 het ons matrikulante 91 onderskeidings behaal en ons spog met ‘n matriekslaagsyfer van 99.8% sedert 2004. Dit is egter vir ons ‘n groot voorreg om aan te kondig dat 2022 se matrikulante tot die beste van hulle vermoë presteer. Die Top 100 matriekleerders in die Sekhukhune distrik is bekendgemaak na die eerste kwartaal. Drie van die Top 10-leerders is trotse Ben Viljoeners.
Ons is baie trots om aan te kondig dat Chanelle Smith tans nommer 1 in die distrik is met ‘n gemiddeld van 91.57%. Sandiso Ndaba is nommer 4 en Marice Geyser nommer 6. Onder die Top 100 verskyn die volgende leerders met hulle posisie aangedui in hakkies:
- Eunice Mthombeni (15)
- Lesedi Mthembu (18)
- Leona Kokerai (31)
- Johané Geyser (34)
- Dalmari van den Heever (48)
- Suné van Aardt (64)
- Christian Booysen (66)
- Zaid Bhana (75)
- Izabella Paissopoulos (81)
- Arnand Botha (86)
- Ruan Roos (87)
- Nadia Awan (91)
- Marizelle Schoeman (92)
In die Sekhukhune-Suid distrik spog ons met 43 leerders in die Top 100, 11 van hierdie leerders is in die top 20.
- Chanelle Smith (1) en Sandiso Ndaba (2) is die Top 2 leerders.
Die volgende leerders is in die top 100 van Sekhukhune-Suid:
Chanelle Smit (1), Sandiso Ndaba (2), Marice Geyser (4), Eunice Mthombeni (5), Lesedi Mthembu (6), Leona Kokerai ( 8 ), Johané Geyser (9), Dalmari van den Heever (13), Suné van Aardt (15), Christian Booysen (17), Zaid Bhana(20), Izabella Paissopoulos (21), Arnand Botha (22), Ruan Roos (23), Nadia Awan (24), Marizelle Schoeman (25), Dewald Bosman (28), Katlego Monoge (29), Nomcebo Sithole (30), Melissa Holtzhausen (36), Ofentse Makgata (39), Tshegofatso Mashilo (41), Karabo Matjekane (44), Lehlogonolo Ntobeng (49), Marné Kruger (52), Leago Mmaseeme (53), SG Labuschagne (54), Ephynia Mabena (59), Nasihah Ismail (62), Milton Stylianou (64), Lifa Yende (66), Karina de Bruyn (68), Helgard Nortje (69), Tumelo Motlatle (76), Keke Maleka (77), Isabella Serrano (81), Henno Cronje (82), Olwethu Ntshangase (85), Thibe Mamogobo (89), Lethabo Skhosana (93), Carmi Oberholzer (94), Lee Hauptfleisch (95) & Reitumetse Seloane (97)
Top presteerders in Sekhukhune:
Foto v.l.n.r: Agter:Marice Geyser, Suné van Aardt, Ruan Roos, Sandiso Ndaba, Izabella Paissopoulos, Arnand Botha, Christian Booysen Voor: Dalmari van den Heever, Johané Geyser,Eunice Mthombeni , Nadia Awan, Lesedi Mthembu , Leona Kokerai, Chanelle Smith, Zaid Bhana Afwesig: Marizelle Schoeman










