Hoërskool Vredendal karateka haal SA-span
ADVERTISEMENT
Hulle 4 het klas by Sensei Mariana van Lille in Vredendal. Okinawa Goju Ryu Karate. En is in die Suid-Afrikaanse span opgeneem wat 3 September na Italië reis om in die wêreldkampioenskappe te gaan deelneem vanaf 8-11 September. Voorwaar ‘n groot prestasie vir ons Vredendal kinders.
- Rossouw Wessels
- Linelle van Zyl
- Sumari van Niekerk
- Erik Basson
Rossouw, Linelle en Erik is in Laerskool Vredendal. En Sumari is in Hoërskool Vredendal.










