Hoërskool Framesby tennisspanne maak hul merk op die baan
ADVERTISEMENT
Alle wedstryde van 18 Februarie is uitgestel a.g.v. die reën 3de seuns wen 3-1 teen DP 5de seuns se wedstryd teen Westview is uitgestel. Die top 7 seuns- en dogterstennis het die naweek aan die Tjaart
Vorster tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Dit was ‘n moeilike toernooi, maar die spelers het hulle steeds goed van hulle taak gekwyt. Seuns het gespeel teen Oakdale, Hoërskool Cradock, Duineveld en Marlow A. Meisies het meegeding teen Oranje Meisieskool, Sentraal en Clarendon. Ons meisies eindig 10de en die seuns eindig 12de. Ons is baie trots op Eben Peens. Hy ontvang die toekenning vir speler van die toernooi.
![]()










