Die Hoërskool Brandwag dogters dra OP-kleure met trots
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag dogters dra OP-kleure met trots! Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op die volgende leerders wat gekies is vir die finale OP-netbalspanne. Hierdie prestasie getuig van harde werk, vasberadenheid en ware talent.
o.18:
- Kara Fourie
- Benicke Rautenbach
- Kaylene Hiscock
- Nienke McKay
o.17:
- Mené McKay
o.14:
- Madison Gudmanz
- Mia le Roux
Baie geluk aan elkeen van julle – julle dra nie net OP-kleure nie, maar ook die trots van Brandwag!










